SingstarReviewHeader

[Guest review by Martin Brown]

This weekend I had the pleasure of playing Singstar afrikaanse treffers with a group of friends. I am still trying to figure out if the game play was the reason for the side splitting laughs or the lack of singing skills.  The game is pretty similar to the other Singstars out there, Sony obviously don’t want to mess with a winning combination. You compete against a friend, online or offline(PS3 only), trying to keep your tone pitch perfect. The main difference is these songs are in Afrikaans.

With legends such as Ge Korsten (Liefling), Steve Hoffmeyer (Pampoen) and newer artists such as Jack Parrow (Kooler as ekke), there is a large variety for you to sing along to. Sadly you cannot pick a single genre as the list of songs is just too small. Only 30 songs made it in, but you can be assured that you will get many fun hours out of it, even if you have less talent than I do. We are hoping that Sony will update the list to get more songs. Currently the Singstar library contains well over 1500 songs.

I preferred the newer songs as I strangely knew most of the words. with the exception of “Kooler as eke”, To this day I have no idea what Jack is singing about. I have to admit that Leeuloop and liewe lulu do however produce some rather strange words if you get a little arrogant and don’t look at the screen. A group effort is a definite when Karen Zoid’s Afrikaaners is plesierig comes on. You just can’t help but join in.

SingstarAfrikaanseStrip

Conclusion:

I would really recommend this game for anyone that likes Afrikaans songs. If you don’t buy it , Sony won’t keep bringing local hits to our consoles. They really hit the mark with this game and managed to keep most of the audience happy. We can only hope they will bring more over and give our local artists the boost they really need

Scoring:

Gameplay: 8.0

It’s rather simple, even having English menus. Not much is required when it comes to skill, In fact the less you have the better the game gets.

Design and Presentation: 7.0

Keeping to a tried and tested format the game hasn’t changed much since the first Singstar back in 2004. It would have been nice to have had a few extra features like a dance version (for Leeuloop) but there is more than enough to keep you satisfied. It is after all a singing game.

Value: 7.5

This is a great party piece, a brilliant ice breaker and for the price (between R400 for the stand alone and R615 for game and microphones) you know it is value for money.

Overall: 8.0

If you are a fan of this range and love Afrikaans music go out now and buy the game already! However if you have never played one and need to break into this genre there is no reason not to buy this game.

[Reviewed onPlaystation 3- also available for Playstation 2]

[Afrikaans Editing By Frederick Blake ]

Hierdie naweek het ek die kaans gehad om Sing Star Afrikaanse Treffers saam met ‘n groep vriende te speel. Ek probeer nogsteeds om uit te vind of die “gameplay” die rede was vir al die lag en of die gebrek aan sang talent was. Die “gameplay” is redelik soortgelyk aan die ander Singstars , Sony wil mos natuurlik nie mors met ‘n wen-kombinasie nie. Jy speel sing teen ‘n vriend, aanlyn of aflyn(PS3 alleenlik), terwyl jy probeer om ‘n perfekte toon te hou. Die grootste verksil is dat die liedjies net in Afrikaans is.

Met legendes soos Ge Korsten (Liefling), Steve Hoffmeyer (Pampoen) en nuwer kunstenaars soos Jack Parrow (Kooler as ekke), is daar ‘n groot verskeidenheid vir jou om mee saam te sing. Ongelukkig kan jy nie kies uit ‘n enkele genre nie want die liedjies is te min. Slegs 30 liedjies het dit in gemaak, maar jy kan verseker wees dat jy baie pret hieruit sal kan kry, selfs al het jy minder talent as wat ek het. Ons hoop dat Sony die lys sal opdateer met meer liedjies. Tans het die Sing Star biblioteek meer as 1500 liedjies.

Ek verkies die nuwer liedjies want ek het meeste van die woorde geken met die uitsondering van “Kooler as eke”, Tot vandag toe het ek geen idee wat Jack sing nie. Ek moet erken dat Leeuloop en Liewe-Lulu egter ‘n paar snaakse woorde kan uitbring as jy arrogant raak en nie na die skerm kyk nie. ‘n Groep poging is’ n definitiewe as Karen Zoid se Afrikaaners is plesierig op kom. Jy kan dit nie help nie, jy sluit maar net in.

Gevolgtrekking:

Ek sou regtig die “game” aanbeveel vir mense wat hou van Afrikaanse liedjies. As jy dit nie koop nie, sal Sony nie plaaslike treffers aan vir ons “consoles” maak nie. Hulle het die spyker op die kop geslaan met die een, en meeste van die gehoor gelukkig gehou.Ons kan net hoop dat hulle meer sal bring en die plaaslike kunstenaars ‘n hupstoot gee wat hulle regtig nodig het.

Telling:

“Gameplay”: 8.0

Dit is nogal eenvoudig, selfs met Engelse “menus”. Nie veel “skill” is benodig nie, inteendeel hoe minder jy kan sing hoe lekkerder raak die speeletjie.

Ontwerp en Aanbieding: 7.0

Om te hou by ‘n getoetse format het die speeletjie nie baie verander van 2004 af nie.Dit sou lekker gewees het om iets nuuts te sien soos ‘n daan weergawe ( vir Leeuloop) ,maar daar is meer as genoeg om jou besig te hou.

Waarde: 7,5

Dit is ‘n groot “party-game”, net die regte een om die ys te breek en dan nog teen ‘n briljante prys (R400 vir die speeletjie alleen en R615 vir die speeletjie en die mikrofone)

Algehele: 8,0

As jy ‘n aanhanger van die reeks is en is lief vir Afrikaanse musiek gaan nou uit en koop die speeletjie! Maar as jy nog nooit Singstar gespeel het nie een en die behoefte het om hierdie genre te speel is daar geen rede om nie hierdie speeletjie te koop nie.

Last Updated: June 10, 2011

Singstar Afrikaanse Treffers
8.0

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Check Also

Twelve Minutes Review – Stuck in a Mystery Time Loop

We’ve all experienced deja vu a few times in our lives, but what happens when you ha…